SKAKELING MET EKSTERNE INSTANSIES

Ons onderhandel reeds met ander Christelik-Afrikaanse instansies oor samewerking. Sodoende behoort ons in voeling te bly met die onderwysrigting in Afrikaanse geledere, dwarsoor die land.