REGISTRASIE PROSEDURE

Om in te skakel by ons stelsel, MOET u jaarliks 'n registrasievorm voltooi en saam met die depositostrokie as bewys van die betaling van boekgelde (sien bo), aan ons terug faks. Geen boeke sal versend word voor ons u voltooide registrasievorm terug ontvang het nie. Maak gerus ‘n uitdruk van aangehegte registrasievorm, vul dit is en faks dit terug saam met u inbetaalstrokie. Volg nougeset die instruksies op die registrasievorm.

Herregistrasie word ook op ‘n registrasievorm gedoen. (sien herregistrasie hierbo) .

As gevolg van eksamen-administrasie sal geen boeke versend word vanaf 15 September tot 1 Desember nie. U is egter steeds welkom om so vinnig moontlik die transaksie af te handel en u registrasievorms aan ons te faks om eerste gehelp te word wanneer ons weer boeke begin versend

Kliek hier om 'n registrasievorm te kan uitdruk.

BAIE WELKOM BY ONS !!!