KOSTES en PRYSE

PRYS (Binne RSA en onderhewig aan aanpassings van tyd tot tyd)

Spesiale aanbod : Indien u een of meer grade se volle stel boeke gedurende Mei tot Julie kontant bestel en volledig betaal, kwalifiseer u vir 10% afslag op boekegeld ! !

Normaalweg word boekegeld eenmalig betaal. Afbetaling is onderhewig aan rente en ‘n aansoek om krediet en dan met vooruitgedateerde tjeks vir betaling van  maandelikse paaiemente.

Einde Oktober word alle pryse jaarliks verhoog.

PRYS PER JAAR

PRYS PER JAAR

Graad 0:                        R 1 100

Graad 6:                         R 6 300

Graad 1 Aanvangsonder.:  R 2 800

Akademies:                     R 2 800

                            Totaal:    R 5 600

Graad 7:                         R 6 300

Graad 8:                         R 7 000

Graad 9:                         R 7 000

*********

Graad 10:                       R 8 300

Graad 2:                        R 4 000

Graad 11:                       R 8 300

Graad 3:                        R 4 000

Graad 12: Deposito         R 10 000

Graad 4:                        R 6 300

Graad 12: BCVO-benaderd R 7 000

Graad 5:                        R 6 300

*Herregistrasie: R 530

Pos, hantering en verpakking  R220

*Herregistrasie is wanneer kinders die Moriaboeke van sy ouer broer of suster gebruik, of ‘n vorige jaar herhaal.

 1. Posgeld, hantering en verpakking
 binne die RSA, per graad R 220
 buite die RSA per graad R 600
 2. Wetenskap minilaboratoriumstel (graad 6+7): R 820
3. Moria-eksamens, eksamenregistrasie in Junie. Eksamengelde betaalbaar voor   einde Augustus.

 Eksamen (Kostes kan wysig). Twee  kategorieë:

 OP POTCHEFSTROOM:

 • Graad 1-3 per kind alles insluitend R 330
 SKRYF OP U EIE DORP:
 • Graad 4 - 9 slegs Afrikaans, Engels en wiskunde, per vak R 330
 • Graad 10 & 11 - Skryf eksamen in alle vakke, per vak  R 330
 Graad 12,
BCVO-Eksamen by BCVO-sentra landwyd  (Koste word later bepaal)