HANDBOEKE & HULPMIDDELS
Alle handboeke
en hulpmiddels voldoen slegs aan die hoogste vereistes, soos gestel
deur die Onderwys Departement en veel meer. Ons vergelyk
buitelandse onderwysstelsels en streef na die akademiese
standaard van die bestes. Ons maak gebruik van goeie beskikbare boeke,
maar ook van ons eie literatuur, eg in die genre van die Christelike
Opvoedingstyl van Moria Tuisskool.
Hieronder is
voorbeelde van boeke en hulpmiddels soos deur ons gebruik.
Stelwerk Handleiding
Graad 8 tot 10
Wiskunde Graad 4
Laboratoriumstel
Jaarbeplanner
Graad 6
Voorgeskrewe werk Ander Tale en hulpmiddels
en Rekenaarstudie
Alles wat nodig
is om ons kinders sinvol op te voed en voor te berei.